Successfully reported
+9

Kathu Hotel

  • Kapasiteit: 158 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O Hendrik van Eck and Deben Road, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kathu Hotel bied bed-en-ontbyt en is in die sentrum van Kathu geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.

Verblyf by Kathu Hotel bestaan uit 79 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of twee enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daarbenewens bevat elke kamer gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

'n Buffet-ontbyt en aandete word in die restaurantarea bedien. Die hotel spog ook met 'n goed gevulde kroeg en gaste-sitkamer, wasgoeddienste en veilige parkering vir voertuie.

Kathu Hotel is naby die dorp se sakekern en Kathu Village Winkelsentrum geleë. Die hotel is ook ongeveer 3.7 km van Kalahari Gholf- en Buiteklub af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Thabiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • C/O Hendrik van Eck and Deben Road, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kathu Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 158 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O Hendrik van Eck and Deben Road, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABIN0k7Kw0QPuz6SG934BaLS0OjAoJw5G0cR5r95asa7Uo41B9Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 C/O Hendrik van Eck and Deben Road Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.703157 23.034436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang