Successfully reported
+42

Airport Bird & Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2025 tot 7 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21 Fourth Road, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R1 175 R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Airport Bird & Game Lodge is noord van O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Die afgesonderde lodge kombineer die eensaamheid van die bosveld met die gerief van moderne leefstyl en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat deur Johannesburg reis, sowel as dagbesoekers wat wag vir aansluitingsvlugte.

Verblyf word voorsien in goed toegeruste kamers in 'n aangelegde tuin, met uitsig oor die ongerepte bos en Rietvlei-stroom. Elke kamer het 'n stort, aparte toilet, haardroër en gratis WiFi. Ons Tuinrestaurant bedien daagliks ontbyt. Middagete- en aandetebestellings moet by die ontvangs geplaas word.

Daar is gratis WiFi regdeur die lodge, sowel as bagasie- en motorbergingsgeriewe. Geriewe op die perseel sluit in konferensiegeriewe, wildkyk, voëlkyk, fietsry en swem.

As gevolg van sy ligging, is die lodge die ideale plek om enige Afrika-toer te begin of te eindig en dien as 'n uitstekende tuisbasis terwyl die skatte van Suider-Afrika verken word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.7
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 21 Fourth Road, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Airport Bird & Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 175
R 1 175 R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 175
R 1 175 R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 175
R 1 175 R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21 Fourth Road, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGQs3QX3uyHtXoMHkBxJqhzHaQhDSv2UAxUrmsan2XSZ0UkcIZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 175 nouVanaf R940 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 21 Fourth Road Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.072856138187 28.295727968216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang