Akkedissie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Alphen Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Akkedissie is 'n goed geleë onderneming, slegs drie blokke van die hoofstrand af. Geleë naby die wynlande van Stellenbosch, Hermanus en Kaapstad.
Alhoewel die woonstelle nie 'n see-uitsig bied nie, bied hulle gemaklike, ruim en smaakvol versierde akkommodasie met 'n uitsig oor die berge. Daar is ook die bykomende voordeel van minder Strandwegverkeer en geraas gedurende die hoogseisoen.
Ons bied u volledig toegeruste selfsorg-akkommodasie met gratis WiFi, DStv en veilige parkering van die straat af. U kan 'n braai op die dek geniet om te ontspan en die sonsondergange en berge rondom te kyk.
Die eiendom is naby die winkels en restaurante geleë en is binne 2 minute se ry vanaf die strand. Alle ouderdomme sal ook 'n besoek aan die Strand Waterworld geniet en gholfspelers kan die Strand Gholfbaan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Juliana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 25 Alphen Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Akkedissie het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Alphen Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang