Akkedissie
Beskrywing
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eenheid beskik oor WiFi en TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tarief sluit oornagverblyf in. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis. Kinders jonger as 12 jaar betaal halfprys. Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle prys.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die woonstel het 'n groot braai en sit-area vir gesellige kuiers. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het ’n driekwart- en enkelbed. Die ruim woonstel is op die eerste vloer met 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eenheid beskik oor gratis WiFi en TV met sekere DStv-kanale. Franse deure bied toegang tot die braai-area wat 'n uitsig oor die Strand en op die Helderberg bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tarief sluit oornagverblyf in. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis. Kinders jonger as 12 jaar betaal halfprys. Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle prys.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 25 Alphen Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang