Successfully reported

Al-te-Bly Strandhuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
'n Aparte skoonmaakfooi van R1000 sal gehef word, betaalbaar voor inklok.
'n Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet voor okkupasie betaal word vir enige breekskade wat tydens verblyf veroorsaak word.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Afsonderlike skoonmaakfooi is betaalbaar voor inklok.
'n Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor okkupasie betaal word om enige skade wat tydens verblyf veroorsaak word, te dek. Geen meubels mag binne die huis geskuif word nie, en binnenshuise meubels, insluitend stoele, tafels en soortgelyke items, mag nie buite geneem of buite gebruik word nie. Enige skade aan die eiendom sal aan die gas gehef word vir herstelwerk.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Galjoen Street, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee7ab8c1d2b774ff0d5a814262da82a9384e2867315d3287ab13b6098c576417c7de00006c360066c3ae861b8ebf301d0dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 5 Galjoen Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.0480727 22.3144613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang