Successfully reported

Albatross No. 1

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
3.8
Tienike V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A deep breath of pure relaxation. Our last evening was absolutely lovely. We loved the beautiful view, the quiet environment and the absolute luxury of not having to drive for a swim. Just pop over the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
1 nag
5.0
Apr 2025

Salig! Pragtige ligging op die see. Lekker gebraai op die stoep. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corney V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rus vir die siel. Vissersdorpie met rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Ja absoluut! Die gasvrou het ons opgradeer na 'n groter eenheid met beter uitsig - en dit was wonderlik! Ons het lekker gebly - wens ons kon langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic. Fantastic stay and view, service is great and friendly, location is very calm and relaxing. I will be returning soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Ons kom gou weer kuier! Pragtig, silwerskoon en goed toegerus! Hoewel die voertuig voor die plek geparkeer was, was dit veilig. Die uitsig was asemrowend. Ons wens ons kon vir altyd bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Heerlik. Ons het baie lekker gebly - gasvrou was regtig baie vriendelik. Sal enige tyd die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Arie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Fantasties. Dit was heerlik en die see so naby was uitstekend. Lekker geslaap met die see in die agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Olma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Lekker gebly, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Ons sal Albatross aanbeveel vir uitstekende diens en ligging. Ons is baie vriendelik ontvang, en vir die veiligheid van ons voertuig in 'n alternatiewe eenheid geakkommodeer. Die eenheid was gerieflik en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 504

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d562b1cb0c630a9fce83818747018c5d0178a7745f3205bdd2ed8b7c7500a1dfddb3a9c34be36ac11672f38cf8f9d5e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang