Successfully reported
+6

Albatross No. 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Albatross No. 2 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, geleë is. Lambertsbaai is ongeveer 2½ uur se ry van Kaapstad af en die eenheid is in 'n kompleks met 9 ander eenhede.

Die woonstel is op die grondvloer en daar is slaapplek vir 2 gaste in 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer met 'n see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetkamerarea het sitplek vir 2 mense en daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale in die sitkamer. Daar is braaigeriewe buite.

Die woonstel is stapafstand van die strand, winkels en restaurante af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Liezel C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, ek het vir seker lekker gebly.
Mei 2025
Carine V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie netjies en baie mooi uitsig.
Nov 2024
Galo V
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos jou eie huis. Baie lekker gebly, baie rustig.
Okt 2024
Hyla S
5.0
Lekker verblyf met 'n mooi uitsig! Die ligging is lieflik! Stap oor die straat na die strand. Heerlik gebly. WiFi was nie altyd so lekker nie, maar di...
Sien meer
Okt 2024
Nicci V
5.0
Lekker gekuier, lekker gestort en lekker geslaap. Presies wat 'n mens verlang. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Dit was baie koud, maar binne on...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 504

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross No. 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe930cb47190e2458787c5be91971dfc27551f8fc4a469aacd419b6b8d024d0df4ec87f5c92806057281dd856b48a30b3751f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang