Successfully reported

Albert House Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf. Baie skoon en netjies. Lieflike restaurant op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastic. It was beyond my expectation: the situation, the friendly reception, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie geniet. Netjies, skoon en gerieflik. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. My baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Lekker, rustige Karoo kuier. Wonderlike verblyf vir twee dae. Goeie ligging. Pragtige tuin bring 'n gelukkige gevoel. Die Trueliving Restaurant sit die smaaklikste etes voor en kliëntediens is tops. Baie dankie aan die eienaars.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mareli S
1 nag
4.4
Jul 2025

Pleasant overnight, beautiful grounds, safe and easy access. A pleasant overnight stay, well located for easy access to the Mountain Zebra National Park road. Beautiful grounds and garden, and the restaurant on the premises is a perk (although it closes at 17:00, be warned). Quite an expensive stay, for only bed, no breakfast, and some small aspects of the room need attention (shower door knob fell off, bedside lamp not working).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2025

Lovely, just had loud neighbours. It was lovely, just had loud neighbours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Josh A
1 nag
4.8
Des 2024

Albert's Guesthouse is a wonderful stay. Hosts, Wentzel and Lani, are gold. A pearl in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Heerlik gerus. Baie lekker gebly. In die koue het ons die elektriese komberse baie geniet. Behalwe die advertensie sê 'bed en ontbyt', maar ons moes betaal. Die eienaar sal dit regstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759b477e26a4c18fec2dc6e0dd93c426b99f191ba2eeaee40822922af25d80d6fe101243bcf717f8d15544a00d6429788eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 40 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.1665481 25.6143556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang