Albert House Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Albert House Guesthouse is 'n bekoorlike vroeg-Victoriaanse herehuis in 'n groot skadutuin. Die gastehuis is in Cradock en bied 'n rustige toevlugsoord naby alle geriewe en die middedorp.
Elke gerieflike en suite-kamer het óf 'n dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed óf 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik ook oor 'n privaat tuiningang, 'n TV met DStv, 'n mikrogolf, ketel, tee- en koffieskinkbord, yskas, lugversorging, WiFi, verwarmers en elektriese komberse vir die winter.
Gaste is welkom om etes te nuttig by True Living Restaurant op die perseel, waar maaltye onder die blaredak van 'n uitgestrekte 130 jaar-oue peerboom bedien word. Die restaurant het ook 'n dranklisensie. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde elektriese hek beskikbaar.
Gaste kan die plaaslike area en besienswaardighede wat gerieflik naby Albert House Guesthouse in Cradock is verken. Gaste kan inkopies doen, eetplekke besoek of net die besienswaardighede binne maklike bereik van die gastehuis verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Albert House Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang