Successfully reported
+61

Alcyone

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alcyone is in die pragtige Somerstrand-area in Nelson Mandelabaai, Gqeberha (Port Elizabeth), net 600 m van die see af geleë. Die verblyf spog met gerief, ruimte en privaatheid met goed toegeruste selfsorggeriewe.

Daar is 5 selfsorg-eenhede, die Lighthouse Suite, Addo Suite, Beach Suite, Little Addo Suite en Studio Apartment wat elk slaapplek vir 2 gaste per eenheid het. Elke eenheid is toegerus met 'n kombuisie, 'n slim-TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel, 'n eethoekie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die eenhede, Addo en Little Addo kan saamgevoeg word om 'n gesinseenheid te vorm.

Die kamers kyk uit op 'n gemeenskaplike sonnige oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe sodat jy aan die einde van die dag kan ontspan en rus.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n muur en outomatiese hek. Alcyone is in 'n stil area geleë, maar tog naby alle strandgeriewe, winkels en die Boardwalk Casino. Die strand is 'n vinnige 600 m se stap weg, ons is langs die plaaslike busroetes geleë en net 10 minute se ry vanaf die sakekern.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sue D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Ons het twee kamers: een vir my seun en kleindogter, en een vir my en my man, en dit was baie nice, skoon en baie hulpvaardige mense.
Okt 2025
Monique M
Saam met lewensmaat
5.0
You will be seeing us again. Pleasurable. Absolutely amazing. Loved the assistance at hand. Friendly service. A million times thank you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jayson K
5.0
Excellent. Will definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie welkom ontvang. Ons kamer was perfek, skoon en netjies met baie ekstras. Wow. Ons het baie lekker gebly. Die diens is ongelooflik goed. Daar is a...
Sien meer
Sep 2025
Siyabonga N
5.0
Great area. It was a very nice accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 29 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alcyone het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb49754a1d056f809fd286a9a6f1161d6b5eb0347654ea919b97a7e6d6377729a485e973b7376099197bb50fb7f860921ed5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 147 5 1 5 29 Admiralty Way Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.994753907454 25.670864582062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang