Successfully reported

Alfies House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Voltydse huishoudster (verpligte daaglikse fooi van 300 MZN per dag, betaalbaar kontant met vertrek, insluitend aankoms- en vertrekdae, kan in ZAR betaal word).

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito, betaalbaar 1 maand voor aankoms en terugbetaal binne 14 dae na vertrek.

Laat uitklok, onderhewig aan beskikbaarheid, teen 'n bykomende koste wat van die breekskadedeposito afgetrek word.

Gaste moet hul eie drinkwater, strandhanddoeke, toiletpapier, skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, aanmaakblokkies, muskietafweermiddel en fakkels saambring.

Let asseblief daarop dat troeteldiere, partytjies en harde musiek nie toegelaat word nie. Stil ure word streng nagekom tussen 22:00 en 06:00. Gaste onder 25 jaar word slegs toegelaat met ouerlike of volwasse toesig.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 704
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 704
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 704
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b3eb8ed9109bc231197dd00e3364d02728f8a3156047b4172573257bbb5da2c9aa4d1540e26b260d87a4faf8b0a0281c7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 704 per nag (plek vir 10) Ponta Malongane Mozambique Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.802028135307 32.889421294222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang