Successfully reported

Allianto Boutique Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Abraham W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangename verrassing! Baie aangename gastehuis, hulle het regtig baie moeite gedoen, en ons 'n groter kamer gegee ook, baie vriendelike personeel, en baie moeite gedoen met ontbyt, sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2016

Waarde vir geld. Die ontbyt was van hoogstaande gehalte. Personeel baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lo-ammi L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2015

Die naam is misleidend, dis net 'n gewone gastehuis, nie 'n Boutique Hotel & Spa nie. Ons was teleurgesteld. Die aanwysings is nie korrek nie. Nie plek om hare droog te blaas nie (geen spieël in kamer, net in badkamer, maar geen muurprop naby nie). Spieël hang skeef. Ottoman is gebreek. Handdoeke is uitgerafel. Ontbytbak was "getjip". Tafels buite op stoep was baie stowwerig.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Vivienne R
1 nag
5.0
Des 2014

Dit was baie netjies en skoon en die matrasse was baie gemaklik. Dit was 'n rustige omgewing om in te bly - die ideale oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Phia / Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Patrys Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA293a32c4857a91e1b4fd33ce688150bd6148dd29138c171fb3d5c10661332a3c33a9b9403146616a014100975e04618e32cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Patrys Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.440463822621 21.290307641029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang