Successfully reported
+14

Allikreukel

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 199 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Allikreukel is in Franskraal regoor Haaiklip, ongeveer 200 m van die swemstrand af. Dié dorpie is op die randjie van Danger Point en dis 'n gewilde bestemming in die Overberg. Die woonstel het 'n asemrowende onbelemmerde uitsig oor die see en rotse voor die huis.

Hierdie selfsorgwoonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 4 gaste in totaal. Dit beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg met 'n eenplaatstofie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n platskerm-TV met DStv-kanale wat teen die muur gemonteer is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ann B
Gesin met tieners
5.0
Blessing. Heerlik baie naby die see en veilige parkering.
Okt 2025
Ronél V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekke, lekke. Baie lekker gebly. Jossie is 'n baie aangename en vriendelike persoon.
Aug 2025
Karin T
Gesin met tieners
5.0
Lieflike plek! Die woonstel was die skoonste blyplek waarin ek nog ooit gebly het! Uitstekend! Jossie se kommunikasie was ook baie goed. Sy het tot va...
Sien meer
Apr 2025
Michelle V
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. Absolutely stunning views. Great place to stay, close to the ocean and within walking distance to a swim beach. All you hear...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Joce S
Saam met vriende
5.0
Gasvrou baie gasvry en behulpsaam. Ontspannende verblyf met 180⁰ see uitsig. Woonstel is baie goed toegerus en sprankel skoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 199 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allikreukel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 199 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7d3e835b800571717afe7780ad39e439270e254659396d8a7abbecfd8996bfc3045020f6c71d38cc465696ec16c0645a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 199 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606715713694 19.39877638505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang