Successfully reported

Almar View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Schalk V
1 nag
5.0
Sep 2025

Top gehalte. Baie netjies. Uitsonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great. I will stay here any time and recommend it to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Loved finding this B&B. Will definitely stay there again. Very friendly reception, the breakfast was amazing - felt very at home. Close to Nelspruit without the maddening crowds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette B
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon en netjies en so rustig. Dis altyd so skoon en netjies en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We traveled to Nelspruit for a weekend. Had a fantastic time. Very impressed with Almar View. For the price I paid, I did not expect such a great place. Really can't recommend Almar View enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende diens. Voel tuis en gemaklik daar. Sal weer daar tuisgaan. Uitstekende diens. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker lekker en mooi. Baie baie lekker gebly. Een van die mooiste plekke waarin ons gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Wonderlik. Almar View Guest House is pragtig, die eienaar het aan alles gedink wat mens mag nodig kry. Pragtige linne op die bed en die lekkerste bed waarop ek nog geslaap het. Dekor is net so mooi. Alles in ons eenheid was van uitstekende gehalte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Ruim en gemaklik. Ons het een nag oorgebly oppad Wildtuin toe. Die familiekamer was ruim en gemaklik. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jane S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons en ons oorsese gaste het elke oomblik geniet. Dit was wonderlik. Elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marely Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Alkmaar, District Nelspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzlIFUJf3ocmAdRTPDvOvi7HYDEzbP4pmIQnmT5zTi5usH11gbB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Farm Alkmaar District Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.458828972301 30.833191329857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang