Successfully reported
+28

Aloe Chalets Nyala

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aloe Chalets Nyala is 'n chalet wat op 'n wildplaas naby Moedwil, Rustenburg geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf op die wal van n dam. Die chalet is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na vakansieverblyf.

Die chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is.

Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n gemaklike rusbank.

Die chalet lei na 'n stoep, 'n lapa met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die buitestort, Jacuzzi en klein swembad is op die wal van die dam geleë en baie privaat. Daar is ook 'n tweede braai-area onder die bome buite die lapa.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Morne P
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute gem! We had a wonderful stay at Aloe Chalets Nyala! Hannes and Lizette are amazing hosts and the chalet was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Bonita B
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Awesome stay, amazing amount of different buck species, quiet and serene.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Annemie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Sal dit altyd onthou. Puik verblyf! Sal dit beslis aanbeveel vir 'n wegbreek.
Aug 2025
Corleen M
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Rustig. Prentjiemooi. Ons het 'n wonderlike tyd hier gehad. Die eienaars was baie gasvry en het ons van die begin af welkom laat voel. Di...
Sien meer
Jul 2025
Maurice P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Simply incredible! Wat 'n amazing plek, als wat 'n mens nodig het, en nog baie meer! Attention to detail, skoon, die great view, geriewe ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 147

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Chalets Nyala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72dc12a7e3f5119652dda60497d8d933e13af7ad74d23f2e21d3abf57749e3b9d95d6cde73400fce71b3bffd38bb48c97f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.57519506097 26.900044783116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang