Aloe Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat enkelbeddens ook beskikbaar is om 2 enkelbeddens per kamer te slaap. Kinders kan ook met die gasheer gereël word.
Voertuie met hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
'n Opteldiens vanaf die hoofhek kan teen 'n bykomende tarief van R200 gereël word.
Aloe Lodge is nie geskik vir kinders onder 10 jaar nie as gevolg van steil afdraandes en 'n onbedekte plonspoel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Makoppa Road, Grootfontein Private Nature Reserve, Thabazimbi, 0380, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang