Successfully reported
+66

Aloes Guest House 62 on Meintjies

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Meintjies Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aloes Guest House 62 on Meintjies is in Middelburg in die Bo-Karoo, en bied 'n pragtige Karoo-uitsig en hartlike gasvryheid.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers. Die kamers is pragtig versier met 'n tikkie moderniteit en het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Al die kamers werk met sonkrag en het ligte en 'n TV, selfs wanneer daar beurtkrag is. Die kamer het ook dubbelvensters, lugversorging en vars, wit linne. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskassie, gasvryheidskinkbord en 'n lessenaar. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, 'n braai-area, gemeenskaplike kombuis en 'n eetkamer in.

'n Besoek aan Celtis Restaurant word aanbeveel vir 'n Karoo-styl ete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Amanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, skoon en netjies. Heerlike braai area, skoon geriewe en goed toegeruste kombuis.
Apr 2025
Johann V
5.0
Baie gerieflik en netjies. Baie gerieflike kamer met al die nodige ingeslaap. Heerlik self aandete gebraai by die braai area.
Jan 2025
Mercia S
5.0
Uitmuntende verblyf. Ongelooflike diens. Goed toegerus. Hoogs aanbeveelbaar.
Des 2024
Cindy S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Baie lekker genot. Ons water was vir die 1ste keer baie swak maar ons is gou na 'n ander kamer geskuif.
Apr 2024
Corne M
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en skoon. Niks meer nodig vir net oornag nie. Dit is 'n baie goeie oornagplek. Netjies en skoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 416

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 62 Meintjies Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloes Guest House 62 on Meintjies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Meintjies Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa7c93ae07804fbb5df33717f49e6ab935296a565988b5e08af1c3d25f493f6a573efc008a813122a2f8488c9c4cec9432fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 62 Meintjies Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.487 25.00754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang