Successfully reported

Aloes Guest House 62 on Meintjies

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Amanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld, skoon en netjies. Heerlike braai area, skoon geriewe en goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik en netjies. Baie gerieflike kamer met al die nodige ingeslaap. Heerlik self aandete gebraai by die braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
1 nag
5.0
Des 2024

Uitmuntende verblyf. Ongelooflike diens. Goed toegerus. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Goed ontvang, vriendelike en behulpsame diens. Kamers skoon, netjies en warm. Baie lekker gebly by Aloes on Meintjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
1 nag
4.8
Apr 2025

Ons het oorgeslaap vir een nag. Dit was gerieflik, skoon en waarde vir geld. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Awesome. Just to sort awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gerieflike oornagstop met al die basiese benodigdhede. Die kamer was gerieflik, en die lugversorger het goed gewerk. Ons het op 'n warm dag daar gebly, en die swembad was baie welkom. Die ligging is op 'n relatiewe besige pad, net waar die teer ophou en die grondpad begin. Ek was aanvanklik skrikkerig dat die verkeer ons sou wakker hou, maar die (meestal) groot voertuie wat daar ry, het kort na donker stilgeraak. Ontvangs was maklik, die sleutel word by Celtis Lodge aan die ander kant van die dorp afgehaal, maar in 'n posbus gelos wanneer mens gaan. Daar is geen kosmaakgeriewe, breekgoed of messegoed nie; daar is egter koffie en koffiemaakgeriewe. Die beddens is gerieflik, die stort is groot en die waterdruk is genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker! Baie lekker genot. Ons water was vir die 1ste keer baie swak maar ons is gou na 'n ander kamer geskuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie netjies en skoon. Niks meer nodig vir net oornag nie. Dit is 'n baie goeie oornagplek. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Waarde vir geld en vriendelike diens. Ons bly altyd lekker by julle. Kamers is altyd skoon en netjies. Dis veilig en julle diens is altyd van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 416

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Meintjies Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa7c93ae07804fbb5df33717f49e6ab935296a565988b5e08af1c3d25f493f6a573efc008a813122a2f8488c9c4cec9432fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 62 Meintjies Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.487 25.00754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang