Aloma House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Archer Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloma House is 'n juweel van 'n gastehuis, geleë in 'n stil veilige area in die pragtige dorpie Somerset-Oos (KwaNojoli). Die personeel van Aloma House bied hartlike gasvryheid saam met skoon, vars en ruim kamers.
Verblyf beskik oor 7 kamers, elk met hul eie badkamer. Geriewe in die kamer sluit platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het ook pragtige uitsigte op die tuinswembad en berge.
Gaste is welkom om in die tuin te ontspan of van die swembad gebruik te maak. Daar is 'n lapa met braaigeriewe wat vir gaste beskikbaar is. Heerlike aandetes, asook ontbyt- en middagetepakkies, word op versoek voorberei.
Kom bly by Aloma House en vra ons uit oor die wonderlike doendinge wat in die area aangebied word, insluitend wildritte, bergfietsry, perdry, gholfspeel en museumtoere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bertha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 30 Archer Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloma House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Archer Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang