Amani Luxe Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marlin Close, Bluewater Bay, 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amani Luxe Villa is in Blouwaterbaai en bied aanloklike B&B-verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf het 'n panoramiese uitsig oor Algoabaai en is waarlik 'n vreedsame toevlugsoord.
Die gastehuis bied verblyf aan in 5 pragtige kamers, elk met 'n privaat badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Sommige kamers het toegang tot 'n gedeelde of privaat balkon.
Die lowerryke tuine is die ideale plek vir ontspanning en gaste kan ook gebruikmaak van die gemeenskaplike kombuis, gemeenskaplike swembad en braai-areas. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is naby die strand, Nelson Mandela Bay-stadion, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Marlin Close, Bluewater Bay, 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Amani Luxe Villa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Marlin Close, Bluewater Bay, 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang