Amber Selfsorg
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die koninggrootte-bed kan ook op versoek in 2 driekwartbeddens omskep word. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en die nodige kombuistoebehore. Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix en Showmax en 'n kaggel. Die eenheid bied toegang tot 'n patio en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word na goeddunke van die eienaars toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en die nodige kookgerei. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en Showmax en daar is 'n kaggel. Die stoep lei na die ingeboude braai-area. Die eenheid het ook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word na goeddunke van die eienaars toegelaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 525 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang