Successfully reported
+18

Amboss

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amboss is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel aan die voet van die berg in Riebeek-Kasteel. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die woonstel word deur groenigheid omring en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die woonstel is naby 'n restaurant, kuns- en fotogalerye, asook wyn- en olyfplase. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Arrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Soos hierbo en sal beslis weer hiervan gebruik wil maak. Sal vir seker aanbeveel. Uitstekende verblyf en gasvrye ontvangs.
Okt 2025
Hester U
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik privaat en rustig. Ons het heerlik gebly en alles gevind soos op die webtuiste gesien. Dankie Cecile vir heerlike bederfies. Ons sal verseker ...
Sien meer
Aug 2025
Fc R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig met 'n mooi uitsig. Dit was baie lekker gewees.
Mei 2025
Tanya L
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsalig. Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Cecile het baie goeie smaak en sy's 'n gasvrou duisend. Dankie vir jou ruimhartige gasvryheid! Weskuslie...
Sien meer
Feb 2025
Samuel P
Saam met lewensmaat
5.0
Vantasties. Goeie dag. Baie dankie, vir die lekker paar dae wat ons daar kon kuier. U en eggenoot het regtig uit julle pad gegaan om ons verblyf aange...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 39 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amboss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11530dd5662e4459764640dcc2be3951894eac69ec2fd2ef073d3b9683ac6cab16198d209887e08857f7f909aaf6cdc38411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 39 Church Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.388016662537 18.891202749542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang