Amboss
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amboss is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel aan die voet van Riebeek Kasteel en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe omring deur pragtige groen. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die ateljeewoonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste akkommodeer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom is binne maklike bereik van 'n restaurant, kuns- en fotogalerye, asook wyn- en olyfplase. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cecile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 39 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Amboss het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Church Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang