Successfully reported

Ame Rest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. We received a very warm welcome and I would recommend Ame Rest to anyone any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Friendly convenient pleasant. Ezilke was very friendly and helpful, and made us and our doggos feel right at home. It's a neat little spot, perfect for a layover heading to the Cape, and it was very helpful that our dogs were safe and able to move about freely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezilke
Ame Rest
Dankie julle. Voorspoed met die nuwe seisoen in julle lewe. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Esmari G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2025

Toilet wou nie spoel nie en houtdeur se slot het gebroke. Ja was tog bietjie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ezilke
Ame Rest
Dankie Esmari Waardeer jou eerlike terugvoer. Die toilet kon darem vinnig uitsorteer word deur die stopkraan langs die toilet oop te draai. Weereens jammer oor die deur se slot. Was nie bewus dat die veiligheidshek se deur probleme gegee het nie en toe breek met julle 2de dag van verblyf. Dit is 'n klein eenheid en hoop nie dat die fotos julle verkeerde indruk gegee het nie. Weereens dankie. Groete Ame Rest

Ockert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike diens. Ons was vreeslik welkom laat voel met ons aankoms. Die verblyf was netjies en alles wat verwag kon word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phoka M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The place is beautiful and lovely, and we received a warm welcome at the place. I enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely and basic, clean, convenient location, friendly host, very secure. The unit is basic and very clean, in a very safe neighbourhood. The communication with the owner was friendly, fast and easy. Would recommend to anybody looking for a unit with the convenience of getting back on N1. Lovely in all aspects, thank you for making our stay pleasurable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janneke R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Dit was 'n lekker slaap! Ons het baie lekker gebly. Ons baba woef was welkom en het lekker gespeel op die gras. Die kamer was netjies en goed ingerig. Ons kon baie vroeg uitklok sonder om iemand te pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien J
1 nag
4.6
Mei 2024

Dankbaar en voorstel. Heerlik geslaap. Warm gestort. En koffie. Gasvrou stiptelik, vriendelik, behulpsaam, selfs laatnag. Sal voorstel dat die sypaadjie en ingang by groot hek aandag geniet. Lae voertuie kry skade!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ezilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Du Plooy Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d559295c596dd6846aa63d140fd75e9bb2a17acd823ffce45a5799d7ef3cc74fa5a327ba5247872e043eef1f2b2d854842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 82 Du Plooy Crescent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.134480597707 26.171701907879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang