Successfully reported
+29

Ana's Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Atlantic Street, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ana’s Inn bied gemaklike oornag-selfsorgverblyf in die Lagoon-area van Walvisbaai, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom is binne loopafstand van Walvisbaai se waterfront geleë, waar gaste 'n verskeidenheid restaurante en toeriste-aktiwiteite-vertrekpunte kan verken.

Verblyf bestaan uit 3 dubbeleenhede en 1 gesinseenheid. Luukse Dubbeleenheid 1 bied slaapplek vir tot 3 gaste in 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dubbeleenheid 2 kan met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed gekonfigureer word. Luukse Dubbeleenheid 3 beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die Luukse Gesinseenheid het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en 'n slaapbank in die leefarea. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Al 4 eenhede het 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid bied ook gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die luukse eenhede is toegerus met lugversorging, en die meeste eenhede bied 'n privaat patio met sitplek. Eenheid 1 en die Gesinseenheid beskik ook oor privaat braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en gedeelde braai-area. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek, met 'n sekuriteitslig in die nag. Ana's Inn is gerieflik geleë naby die hawe, waterfront en restaurante van Walvisbaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dezery D
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie ligging, baie gerieflik en skoon. Vriendelike gasheer wat baie behulpsaam is. Skoon en netjiese blyplek met WiFi en al die nodige benodigdhede. ...
Sien meer
Des 2024
Willem D
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as tevrede. Ek en my vrou het vir ons wittebrood daar gebly en die gasheer het vir ons spesiaal chocolates en sjampanje gegee. Ons het lekker geb...
Sien meer
Feb 2024
Dawid D
Gesin met klein kinders
4.8
We had a very pleasant stay and were truly touched by the warm hospitality. Upon our delayed return from Keetmans, we were warmly welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johan F
Saam met lewensmaat
4.4
Windhoek is 'n lekker plek om te besoek en lekker oorgebly vir 2 aande. Het lekker gebly. Plek gerieflik en ruim.
Jul 2025
Talita H
Gesin met tieners
4.0
Netjiese skoon verblyf. Netjies en skoon. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 26 Atlantic Street, Walvis Bay, Erongo
  • Gaste dink Ana's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Atlantic Street, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc1f9689f4972ba9ffabfdf14474cd7a6f6bcda93762e7add41429cde8dd01b0abd4259022787dda6c156e09f3f69711d3f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 26 Atlantic Street Walvis Bay Erongo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -22.958819723658 14.487634306746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang