Anchorage No 7
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adam Street, Unit 7 The Anchorage, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Anchorage No 7 is 'n lieflike selfsorgwoonstel sentraal geleë in die veilige The Anchorage-kompleks in Beacon Point, Mosselbaai, 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie grondvloer-eenheid kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gasvermaak is 'n TV, sowel as DSTV en WI-FI beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel, waarvan een onderdak is, en gaste sal naby gewilde besienswaardighede, geriefswinkels, restaurante en die strand geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Adam Street, Unit 7 The Anchorage, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchorage No 7 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adam Street, Unit 7 The Anchorage, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang