Anchored In
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Anchored In is 'n lieflike vakansiewoonstel in die gewilde Santini-dorpie, Plettenbergbaai, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat oornagverblyf soek in 'n veilige kompleks, net 'n kort rit van die see af.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Slaapkamer 2 en 3 deel 'n kamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel met 6 sitplekke.
Die hoofligte in die slaapkamers en die lamp in die sitkamer is toegerus met herlaaibare noodgloeilampe wat steeds tydens beurtkrag werk.
Buitesitplek en braaigeriewe is beskikbaar op die balkon met uitsig oor die dorp en die groen. Gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en 2 veilige parkeerplekke, waarvan een onderdak is, is beskikbaar vir gaste. Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bowtie Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchored In het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang