Anchors Aweigh 24
Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R750R375 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Anchors Aweigh 24 bied gemaklike selfsorgverblyf in die gewilde Anchors Aweigh-kompleks in Hibberdene, KwaZulu-Natal. Hierdie dubbelverdieping-eenheid is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne strandvakansie.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank bevat.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n koffiemasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV, en gaste het toegang tot WiFi.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkering binne die kompleks geniet. 'n Nabygeleë brug bied direkte toegang tot die strand, net 330 m weg. Die eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 4,4 km vanaf Hibberdene se hoofstrand per motor, of slegs 300 m weg as jy die privaat voetbrug gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anchors Aweigh 24 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang