Successfully reported

Anchors Aweigh 24

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Let asseblief daarop dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie is 'n selfsorg-eenheid.
Onthou asseblief om u eie handdoeke saam te bring, aangesien handdoeke nie voorsien word nie.
Alhoewel daar 'n slim-TV beskikbaar is, sal gaste hul eie aanmeldbesonderhede moet gebruik om toegang tot stromingsdienste te verkry.
'n Omvattende weergawe van die reëls sal voor aankoms gestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R 750 R 375
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 375
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R 750 R 375
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaf20eba40f44c44dd5a78dd0f12d6a3fcb9357343bc5bd684a59f4e85598563674dc671b60b731cf37bf468cd681470405c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R375 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 705 Ashford Road Unit 24 Anchors Aweigh 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583572756046 30.565641000819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang