Successfully reported
+55

Anchors Aweigh 24

Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R375 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anchors Aweigh 24 bied gemaklike selfsorgverblyf in die gewilde Anchors Aweigh-kompleks in Hibberdene, KwaZulu-Natal. Hierdie dubbelverdieping-eenheid is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne strandvakansie.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank bevat.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n koffiemasjien. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV, en gaste het toegang tot WiFi.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkering binne die kompleks geniet. 'n Nabygeleë brug bied direkte toegang tot die strand, net 330 m weg. Die eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 4,4 km vanaf Hibberdene se hoofstrand per motor, of slegs 300 m weg as jy die privaat voetbrug gebruik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Giselle V
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was very pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Isak Johannes D
Gesin met klein kinders
5.0
Swembad n pluspunt. Geensins gesukkel met WiFi. Stil en rustig. Ek het nie baie verwag vir die prys wat ek betaal het nie, maar tot my verbasing was d...
Sien meer
Mrt 2025
Inge V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rus plek. Ons het heerlik gekuier, die kompleks is so mooi en skoon. Baie netjies en die eienaar is op die bol.
Jan 2025
Mariska H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike plekkie. Baie lekker plekkie. Kort net 'n wasmasjien om klere te was. Verder was die plekkie amazing en naby aan die strand om te loop.
Des 2024
Jan K
Gesin met tieners
5.0
Dit was fantasties. Ons as gesin het baie lekker gebly en sal weer bespreek volgende jaar.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anchors Aweigh 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 375
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 375
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R 750 R 375
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 705 Ashford Road, Unit 24 Anchors Aweigh, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaf20eba40f44c44dd5a78dd0f12d6a3fcb9357343bc5bd684a59f4e85598563674dc671b60b731cf37bf468cd681470405c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R375 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 705 Ashford Road Unit 24 Anchors Aweigh 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.583572756046 30.565641000819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang