Anchors Aweigh 53
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eton Road, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Anchors Aweigh 53 is 'n rondawel in die Anchors Aweigh-gesinsoord in Hibberdene, langs die Mzimayi-rivier.
Die oopplan-rondawel van 26 vierkante meter bied slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind onder die ouderdom van 12. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank, sowel as 'n privaat badkamer. Vir gerief word linne, sowel as 'n waaier, voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, sowel as eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en WiFi. Volledige DStv en onbeperkte WiFi is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Braaigeriewe en veilige parkering is ook beskikbaar, en daar is 'n Jojo-tenk.
Die strand is net 'n kort entjie weg, en die kompleks het 24-uur-sekuriteit sowel as sekuriteitswagte. Die kompleks het ook 'n speelgrond vir kinders sowel as 'n lieflike swembad vir almal se gebruik by die oord.
Die unieke brug van Anchors Aweigh-oord by die strandmeer, waar 'n mens kan braai en ook visvang, word deur die oord met die hoofstrand in Hibberdene verbind. Daar is ook kerkgeriewe vir Sondae, en 'n klein kafee op die oord vir noodsaaklikhede soos hout, roomys, brood en melk.
Lewensredders is aan diens op die strand gedurende Desember- en Paasnaweke, en gedurende die vakansieseisoen word 'n verskeidenheid aktiwiteite vir kinders op die strand gereël. Die hoofstrand het 'n restaurant, 'n putt-putt-baan, sowel as 'n supertube.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Eton Road, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anchors Aweigh 53 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eton Road, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang