Anchor's Rest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anchor's Rest bied selfsorgverblyf in die rustige kusdorp Yzerfontein, waar gaste privaatheid en ontspanning sal vind. Yzerfontein is slegs 80 km noord van Kaapstad op die R27 en dien as die beginpunt van die pragtige Kaapse Weskus-streek. Die verblyf is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek met beide see- en berguitsigte.
Verblyf word aangebied in 3 Standaard Eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer, 'n paneelverwarmer, 'n TV met Netflix, WiFi en 'n kombuisie toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, klein yskas en 'n ketel. Daar is ook 'n stoep en 'n privaat area buite elke eenheid.
Gaste kan die gemeenskaplike braai, boma en vuurput gebruik en veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 20 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchor's Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang