Successfully reported
+20

And The Cow Jumped Over The Moon...

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 215 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude onderneming in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyfopsie vir gaste wat die gebied besoek of deurreis.

Verblyf bestaan uit twee selfsorg-eenhede, elk met 'n sitkamer, oopplan-kombuis en 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. 'n Koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer bied gemaklike slaapplek vir 4 persone. Die eenhede is volledig toegerus met waaiers, verwarmers, elektriese komberse, 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, linne en handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Derde eenheid met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wat perfek is vir 'n oornagverblyf, voltooi die prentjie.

Alle eenhede het hul eie privaat braaigeriewe.

And The Cow Jumped Over The Moon is 2 kilometer vanaf die sentrum van die dorp met sy kunsgalerye, koffie- en handwerkwinkels, restaurante, fossielmuseum en die Uilhuis, bekend vir die sementbeelde wat deur Helen Martins geskep is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louise W
Saam met vriende
5.0
Surprised how lovely Nieu-Bethesda is. Beautiful guesthouse in a lovely town. Thank you so much to our host for waiting until we arrive...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marguerite V
Gesin met tieners
5.0
We will definitely be back, it was the best! From arriving to leaving, all went smoothly and well. It was the loveliest stay, with the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Louisa M
Saam met lewensmaat
5.0
Great getaway to an interesting town. Well worth a visit. The unit is beautifully decorated to reflect the country style, but all the m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
James L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Sep 2025
Absalom A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was baie lekker, ons kon vroeër in klok, dit was netjies, rustig en baie. Ons het baie lekker gebly, dit was baie rustig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 215 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink And The Cow Jumped Over The Moon... het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 215 Immelman Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0efbb4ff850b80696da8bbf9764a5dfd935a275415693bf0db7e5b66196dcfe3e7e78443420400edb0cace5a480816173bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 270 5 1 5 215 Immelman Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.862339243285 24.552187621593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang