Anerley Garden Park Resort
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eenheid vir 6
- Selfsorg
- Eenheid vir 4
- Selfsorg
- Dubbel En-suite Gaste Kamers
- Slegs verblyf
- 2-Enkelbed Gastekamers
- Slegs verblyf.
Huisreëls
Neem kennis dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die eiendom is nie omhein nie, so alle troeteldiere moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, insluitend katte.
Die enigste eenheid waar troeteldiere glad nie toegelaat word nie is die eenheid met slaapplek vir 10.
Elke eenheid of kampeerplek is tot 2 troeteldiere beperk.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bendigo Road, Portion 115 of 4 of the farm Sanderstead, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang