Successfully reported

ANEW Hotel Ocean Reef

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mantshadi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful stay. Rooms are spacious and clean. Beautiful ocean view. The staff are friendly and the food is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ANEW
ANEW Hotel Ocean Reef
Dear Mr/s Mantshadi, Thank you for your valued feedback, this is much appreciated. We are delighted to know that you have enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back soon. Kind regards, Deborah Naicker General Manager

Brendan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic. Fantastic great getaway for my wife and I.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gesogte vakansieverblyf langs die see op Zinkwazi. Ons het heerlik gebly in 'n gerieflike slaapkamer. Die woonkamer is uiters ruim en luuks en het vanaf die balkon 'n mooi uitsig oor die see. Die ontbyt was bo-gemiddeld en het aan alle smake en voorkeure voldoen. Die badkamer is egter beknop en afgeleef en doen afbreuk aan die standaarde van die ander vertrekke. Saans was net basiese internet beskikbaar en het die slim TV net een keer vir ongeveer 'n uur gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindani N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Excellent. It was excellent, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Top class. Excellent stay. Comfy warm beds, slept really well. Just missed a really good coffee at breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ziyaad P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great holiday destination. Highly recommended. It was a splendid and relaxed stay. Very enjoyable. Please advise families with young children that water currents are very strong at certain times. I loved the forest walk and bridge from the hotel to the beach area. Although WiFi connected, it didn't work with the television.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lovely stay. Lovely stay with aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reabetswe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Amazing, great, and beautiful! We had an amazing time. The staff is great! The location and beach are just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin H
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

As before, beautiful and peaceful setting. Everything just works, I will be back. The setting, cleanliness and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
ANEW
ANEW Hotel Ocean Reef
Dear Martin, Thank you for staying with us again, it was a pleasure hosting you. We are glad you enjoyed your stay with us. Looking forward to welcoming you back in the not too distant future. Warm Regards Vanitha

Rudi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Kamer nommer 1. Die ontvangs was meer as hulpvaardig en vriendelik met ons aankoms. Met ons verterk het die persoon geen ag geslaan op ons kommentaar rakende die kamer nie. Die gordyne was vuil. Die kamer het 'n ernstige skoonmaak en verskeie reparasies gekort.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 939
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 939
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 939
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 162 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a960f6d21fef90135f4cb0e092c29d391c412d7b88b8412dc1bc69d9049b00b44bc1cc9b68309171262fbe9e11e91db6d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 939 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Zinkwazi Beach Nkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.29213884592 31.435326686616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang