Angels Haven Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angels Haven Guesthouse is geleë in Fichardpark, een van die sleutelareas in Bloemfontein, wat naby winkelsentrums en mediese sentrums sowel as sportstadions is. Fichardpark is 'n stil, veilige woonbuurt in Bloemfontein.
Elke kamer is toegerus met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met net storte. Elke kamer het lugversorging, yskassies, mikrogolwe, 'n kluis en 'n TV met DStv. Ons verskaf ook beddegoed, toiletware, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit Voëlkyk en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 119
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 97 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
- Gaste dink Angels Haven Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang