Angels Haven Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angels Haven Guesthouse is in Fichardpark in Bloemfontein en is naby winkelsentrums, mediese-sentrums en sportstadions geleë. Fichardpark is 'n stil, veilige en luukse woonbuurt in Bloemfontein.
Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, kluis en 'n TV met DStv in elke kamer. Bedlinne, toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Gaste kan in die area voëlkyk en voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 119
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 97 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
- Gaste dink Angels Haven Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang