Angels Valley Nature - Camping
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angels Valley River Nature-Camping is geleë op 'n afgesonderde plaas in Sterkfontein, Balmoral, Mpumalanga. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat hulself in die natuur wil verdiep en 'n rustige wegbreek wil ervaar.
Die verblyf word aangebied in verskeie kampeerplekke, naamlik Rocky Mountain 1, Silversands 1 en Silversands 2. Hierdie kampeerplekke is óf semi- óf volledig af-netwerk, langs die rivier of langs die bergreeks geleë.
Daarbenewens is daar 'n lodge met uitsig oor die rivier en vallei, kompleet met sy eie privaat plonspoel, en 'n selfsorg-safari-tent langs die rivier.
Gaste kan visvang, fietsry of 'n staptog deur die diverse fauna en flora van die gebied aanpak. Die Wilgerivier grens aan die plaas in die noorde en bied gaste asemrowende uitsigte dwarsdeur hul verblyf.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang