Anlou Gaste Huis
Beskrywing
Die dubbelbedkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer beskik ook oor lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gemaklike sitarea en 'n muurgemonteerde slim-TV met stromingsdienste en sekere DStv-kanale. Gaste het maklike toegang tot die eetkamer, swembad en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Middagete en aandete kan vooraf met die gasheer gereël word teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Luukse Koningkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op vooraf versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer beskik ook oor lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gemaklike sitarea en 'n muurgemonteerde slim-TV met stromingsdienste en sekere DStv-kanale. Gaste het maklike toegang tot die eetkamer, swembad en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Middagete en aandete kan vooraf met die gasheer gereël word teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 16 Kobalt Street, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang