Successfully reported

Anna's Place

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Phillip M
1 nag
5.0
Sep 2025

Good value. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflike, snoesige, lekker sentraal geleë en rustig. Fantasties! Het so lekker geslaap en die kinders was mal oor die verblyfplek. Hulle wou nie huis toe nie. Vriendelike gasvrou. Dit was baie gerieflik om so sentraal te wees. Naby winkels, strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Really great. My sons enjoyed the one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Alles wat ons nodig kon kry was daar. Sal beslis aanbeveel. Vriendelike gasvrou en skoon netjiese geriewe. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mare M
1 nag
5.0
Apr 2025

Lovely, cosy and clean place. Anna's place was just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Very clean and comfy. Very neat and clean. Very comfy beds. I loved the decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Goed geleë stapafstand vanaf alles. Eenheid baie mooi, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2025

Ons het beter plek gesoek. Ons het bespreek op grond van foto's wat wys daar is een trap by die ingang. By aankoms het ons gevind daar is steil trappe sonder reëling langs die eenheid vanaf parkeer na ingang. Ek se vir Anna die plek is nie aanvaarde nie weens die trappe, sy se toe die foto's wys trappe wat onwaar is. Dit was nie aanvaarbaar nie, toe sê sy ek kan kanselleer as ek wil. Met terugbetaling weier sy terug te betaal en volhou dat ek die bespreking voor aankoms moes kanselleer. Die plek se aansig lyk sleg en my vrou wou nie eers uit die motor klim nie, want dit voldoen nie aan die webtuiste se standaarde.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Anna
Anna's Place
All is exactly as advertised on the website. Nothing is misleading. The municipality was working on putting in new pipelines and major roadworks were in progress in Mimosa Street. That is why the entrance to the property was not neat and tidy, same problem as in the rest of Mimosa Street.

Karin T
1 nag
5.0
Nov 2024

Sal beslis weer oornag. Volgende keer langer oorbly. Was heerlik. Enigste voorstel is 'n reeling by trappe wat na eenheid ingaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Lovely. Thank you. Lovely stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8D Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72546cd7344452a54f8abed4cd222284b3e4cc1f3d7eb4c9374bc497921279a1c027788fefd1082d5c11d7d39adb6eb84fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 8D Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032814034416 24.930108768464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang