Successfully reported
+10

Anne's Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Cherry Avenue, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • POA

Beskrywing

Anne's Cottage bied gerieflike verblyf in 'n privaat tuinkothuis wat op 'n residensiële eiendom geleë is waar die eienaar woon. Die eiendom is in Musgrave in Durban geleë, met toegang tot geriewe en sportplekke in Durban.

Die kothuis het lugversorging en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -sitkamer en -kombuis, met 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens opgemaak kan word indien verkies. Die sitarea is toegerus met 'n TV met Netflix, en die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasplaat, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n mikrogolfoond. Daar is Wi-Fi.

Die eiendom het sonkrag sodat gaste die TV, lampe en WiFi tydens beurtkrag kan gebruik.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af en is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak.

Anne's Cottage is ook naby 3 groot hospitale en 2 onkologiesentrums, so toeganklikheid vir enigiemand wat behandeling benodig is baie gerieflik.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk en swem in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 53 Cherry Avenue, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Anne's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Cherry Avenue, Musgrave, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f91b5ef91c75a6fb99d1ee2ea853814b714d02bdf385edd6546bb9cdc27edb05b1d73b387c69907cb1f595a1d7d8c7298e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
12 5 1 5 53 Cherry Avenue Musgrave 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.841303912536 30.992855182209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang