Successfully reported

Annexure A

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charne N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent! Our stay was absolutely incredible. Excellent quality and great preparation for our stay. Owners were very welcoming and nice. I will definitely want to stay at 'Annexure A' in the future when we travel to Pretoria again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beste beste ooit. Hartsmense, omgeemense. Hierdie was vir seker die beste wat ek nog van enige verblyf gebruik gemaak het. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel. Lynette het uit haar pad gegaan om moeite te doen vir ontvangs en alles vir ons gemaklik te maak. Baie skoon, netjies. Van topgehalte. Ek sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak wanneer ek in daardie area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamie O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik! Alles wat 'n mens kan nodig kry en nog meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleen D
1 nag
4.8
Jun 2024

Sal enige tyd weer daar oornag. Gerieflike verblyf vir 'n gesin van 4. Dit was puik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Annexure A
Beste Eleen, Baie dankie vir jou terugvoer. Julle was wonderlike gaste en ek hoop om julle gou weer te sien! Beste groete, Lynette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Frans Oerder Street, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82cad69bbf06e049f040cbc21872ce8480f0f716d3ed077a1aa2a27b3b0c1734ded9e596d6a116e0e1a60d48c15d0b8f223e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 75 Frans Oerder Street Groenkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.7751418 28.2188345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang