Successfully reported

Anta Boga Hotel

Luukse kamers met koninggrootte-beddens
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
24 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is ingerig met gemaklike koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n kluis vir jou skootrekenaar en WiFi in elke kamer. Die kamers bied toegang tot 'n stoep-area buite en word daagliks skoongemaak. Saans is 'n opmaakdiens vir die beddens ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
24 uur
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
24 uur
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
24 uur
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Stapelberg Street, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWRiOGJhLTE1ODktNGEyYi1iZjI2LTdmMGRiYWM5ZDU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 6 Stapelberg Street Brandwag 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.106644406868 26.195451021194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang