Anvil Stud Cottages
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alverstone Road, Alverstone, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Anvil Stud Cottages is in Alverstone en is ideaal vir gesinne, paartjies of individue wat op soek is na mooi uitsigte en 'n veilige en privaat plekkie om te bly wat steeds maklike toegang tot Durban en die omgewing bied. Die eenhede is perfek vir gaste wat deelneem aan verskeie sport- en perdry-geleenthede soos die Comrades-marathon en Gymkanas wat in hierdie omgewing plaasvind.
Verblyf word in 8 oopplan-kamers met slaapplek vir 2 gaste elk aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, waarvan 2 'n bad en 'n stort het, en die res slegs 'n stort. Kamer 1 tot 6 het elkeen 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Kamer 7 en 8 het elkeen 'n volledig toegeruste kombuis. Elke kamer het braaigeriewe.
Alverstone is in die hartjie van KwaZulu-Natal se perdewêreld geleë en is baie na aan die N3 en die M13, wat toegang bied tot Durban en Pietermaritzburg. Anvil Stud Cottages is op pad na die Vallei van 'n Duisend Heuwels waar 'n Zoeloedorpie en Zoeloedanse gesien kan word. Dit is 'n hanetreetjie vanaf Kearsney College, Highbury Laerskool, Shongweni Club en Busamed Privaat Hospitaal af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Alverstone Road, Alverstone, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anvil Stud Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alverstone Road, Alverstone, Outer West Durban, 3610, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang