Successfully reported

Apartment 121

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is nie binne die woonstel toegelaat nie. Geen geleenthede, partytjies of harde musiek sal toegelaat word nie. Wees asseblief bedagsaam teenoor die bure.

Neem asseblief ekstra voorsorgmaatreëls met die sleutels. 'n Vervangingsfooi sal gehef word vir verlore sleutels.

Ongeregistreerde gaste word nie toegelaat om te bly nie.

Stel asseblief die verskaffer in kennis van enige gebreekte items.
Ons verskaf badhanddoeke, maar bring asseblief u eie strandhanddoeke as u gaan swem.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44a71c9b62f56521d371a1388dbdb4497fe544934f271d71808e25d535e3b89158a7ea2f1fd0f27c8b50be74b4814bdaee8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 121 Main Road Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.813555948616 18.23696485024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang