Successfully reported
+20

Appledore Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1066 Appledore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Appledore Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Ramsgate. Dit is die ideale instansie vir gesinne of 'n groep vriende wat 'n wegbreek wil hê.

Die hoofhuis is op die boonste verdieping en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed sowel as stapelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n balkon. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die balkon het 'n ingeboude braai en gasstoof. Vir vermaak is daar 'n TV, OV DSTV, HiFi, DVD met AUX en HDMI-invoer en gratis WiFi.

Alhoewel daar geen toesluitmotorhuise is nie, is daar veilige parkeerplek vir 3 voertuie in die erf, agter 'n sluitbare hek. Klein troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Die Ramsgate-vlindervallei, The Waffle House en Ramsgate-blouvlagstrand is binne 1 km van die eiendom af geleë. Die Riverbend Krokodilplaas en Southbrom Gholfbaan is net 3 km vanaf die eiendom geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1066 Appledore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Appledore Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1066 Appledore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7f63ddb16babecccb98d572567c7e94699048dd68480b8803b5988af487a5f4e6ecb921c2e1004a7f4b5f462752c0a5b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 1066 Appledore Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.893140508166 30.343597494056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang