Aqua Marine Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, in 'n stil ligging, en is 'n B&B-fasiliteit binne 5 minute se stapafstand vanaf die manjifieke strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Nie net is dit geskik vir ontspanningsreisigers nie, maar ook korporatiewe reisigers wat vir besigheid besoek.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid van 8 suites, elk met 'n privaat ingang, kombuisie, badkamer en slaapkamer. Daar is 4 suites met 'n dubbel- en 'n enkelbed, 2 gesinsuites met 2 koninggrootte-beddens of 4 enkelbeddens, en 2 kamers met 'n dubbelbed in elk. Hierdie goed toegeruste suites sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die meeste suites het hul eie patio.
'n Engelse ontbyt is by die tarief ingesluit en sal bedien word in die ontbytkamer wat oor die groot swembad uitkyk.
Die strandfront bied 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, vermaakareas asook die Boardwalk Hotel en Casino-kompleks. Bioskope, Brooks Pavilion en die McArthur-strandswembad is net om die draai van Aqua Marine Guest House.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gordon & Cathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 27 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
- Gaste dink Aqua Marine Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang