Aquila and Priscilla Guesthouse
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Leeds Avenue, Ferryvale, Nigel, 1490, Gauteng
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aquila en Priscilla Gastehuis is geleë in die luukse voorstad Ferryvale in Nigel.
Verblyf by Aquila en Priscilla Gastehuis bestaan uit 5 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Die kamers is toegerus met lugversorging, waaiers, yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met Netflix in die kamers.
Bykomende geriewe sluit in veilige parkering, 'n seisoenale swembad en gratis WiFi-verbinding.
Die gastehuis is 55 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 25 km vanaf Carnival City geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Leeds Avenue, Ferryvale, Nigel, 1490, Gauteng
- Gaste dink Aquila and Priscilla Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Leeds Avenue, Ferryvale, Nigel, 1490, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang