ArchRock Resort
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
ArchRock Resort bied selfsorgverblyf en is aan die strandfront van Keurboomstrand geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike strandwegbreek naby ander besienswaardighede binne die Tuinroete.
Verblyf by ArchRock Resort bestaan uit 4 luukse chalets en 4 luukse ateljees. Die luukse chalets en ateljees bestaan uit 1 of 2 slaapkamers; toegerus met koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie eenhede beskik oor 'n oopplan-leefarea, 'n goed toegeruste kombuis, gratis WiFi, DSTV en 'n privaat patio met braaigeriewe.
ArchRock Resort is langs 'n restaurant geleë, waar gaste ook kan eet. Die eiendom is ideaal geleë 15 minute se ry vanaf sentraal Plettenbergbaai, waar mens 'n verskeidenheid binne- en buitelugaktiwiteite en geriewe kan vind om te besoek.
Neem asseblief kennis dat ons nie troeteldiere toelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink ArchRock Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang