Arista Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arista Guesthouse bied kamers wat op 'n selfsorg- of B&B-basis bespreek kan word. Die verblyf is in die boomryke voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.
Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Die verblyf word in 9 kamers aangebied wat individueel ingerig is. Hierdie kamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.
Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Smullekker middagetes en aandetes kan teen ekstra koste gereël word.
Die gastehuis het ook braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie. 'n Lughawe-pendeldiens en wasgoeddienste is ook beskikbaar indien gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Svetlana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Arista Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Eddie De Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang